Cell C
Breach of contract

Telecommunications

Dit wil voorkom dat dit die enigste plek is om Cell C te rapporteer. My kontrak is eensydig sonder skriftelike kennisgewing verander. Die sogenaamde gratis internet wat jy op n blackberry gekry het van CellC af is glo sonder enige kennisgewing vanaf Aug 2013 nie meef beskikbaar nie. Na verskeie oproepe en swak inligting moes dk deur arrogante personeel uitvind dat my twee kontrakte by cellc eensydig verander is.. Op versoek oor wanneer ek in kennis gestel is is daar net vir my gese dat dit per sms gedoen is en ek moes my sms gelees het. Geen bewys kan vir my voorgele word oor wanneer dig gestuur is en of ek dit gekry het nie..op my versoek dat my oorspronklike getekende kontrak vir my gestuur word is ek gese dat ek dit self moet kry t..ek het gevr dat my kontrakte vir my gemail word wat nie gebeur het nie net soos die vorige kere wat dk probleme gehad het sal die patetiese verskaffer nie terugkom nie. Ek nooi almal uit wat n prbleem met cell c het met die eensydige verandering van did kontrak om hulle by die verbruikersraad te rapporteer. Jy mag nie n kontrak verander sonder dat die klient daarvan in kennis gestel is nie en moet jy kan bewys hy het die kennisgewing gekry


Company: Cell C
Country: South Africa
City: Jhb
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Absa
Vermindering van oortrokke SONDER kennisgewing

Autopage
Mtn verander kontrak

Mtn
Eensydige Kontrak verandering!!!

Cell C
SWAK SWAK SWAK KLIENTEDIENS

Nedbank
Nedbank sluit my besigheids rekening

Nashua Mobile
VERANDER VAN KONTRAK SONDER KENNIS GEWING

Mtn
KONTRAK UPGRADE AAN NIE REKENINGHOUER VAN KONTRAK

Leisure Life Travel Club
Swak mense en patetiese diens

Vodacom
Verandering van bank besonderhede

8ta / Telkom Mobile
Kansellering van kontrak