Vodacom
Renewal of domain name extremeblindspolokwane

Telecommunications

My domain naam [URL Removed] het verval en ek het n email vanaf vodacom gekry wat my laat weet ek moet hernu ek het toe vir vodacom n email geskryf waar ek hulp vra om n betaling te doen hulle het terug laatweet hulle het nie my gegewens op file nie ek het toe seker gemaak dat my domain naam nog bestaan en dat hy nog daar is ek het selfs veranderings aangebring toe vodacom vir my nuwe user name en passwoord stuur het ek probeer om dit te gebruik sonder sukses ek het weer n email aan vodacom gestuur en gevra vir hulp hulle stuur toe weer dieselfde username en weer werk dit nie ek het toe n derde keer n email gestuur en gevra ek wil betaal help my maar toe kry ek n email wat se hulle het my domain delete nadat ek met hulle ondoeltrefende komminikasie nie enige hulp gekry het nie nou moet ek weer van vooraf begin met website ek gaan dit nie hier los nie as ek enige verlies ly na aanleiding van hulle on doeltrefende kommunikasie sal ek verdere stappe neem ek hoop hellopeter kan my help.


Company: Vodacom
Country: South Africa
City: National
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Vodacom
Vodacom

Vodacom
Kanselleer van kontrak vanaf data basis

Hyundai South Africa
Verkoop fabrieks foute

Santam
Goerdere wat weggeraak het met trek

DSTV Installations SA
SWAK diens

Outsurance
Hoeveel mense word so gevang???

Absa
Absa het motor registrasie papiere laat weg raak

KFC
2 Keer vir dieselfde kos betaal

Telkom
Raadop!!!

Vodacom
Ek wil net my geld terug he!!!