Sanlam
Steel kinders se studie geld

Business & Finance

Ek het 17 jaar terug n polis vir my kind uit geneem vir haar stdies nou kom hulle en se dis vir 24 jaar nie 17 soos ek gevra het nie ja kan n leening maak teen die polis maar dan gaan jy verloor en as jy probleem het sorry gaan sien die ombid asb ek vra mense bly weg by maadskappy hulle bedreig net van die oggend tot die annd en dan se hulle sorry ons bespreek nie klagtes oor die foon nie fax maar oemail dink dis slapgat hoek skuil agter n stukkie papier.

SKLEMS SKELMS SKELMS


Company: Sanlam
Country: South Africa
City: Head officer
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Clientele Life
Geen terug voering oor uitkeer van die polis geld

Discovery Life
Gelieg en gesteel vir 9 jaa

Hyundai South Africa
Verkoop fabrieks foute

Adt Security
Swak diens en geen response

Outsurance
Hoeveel mense word so gevang???

Homemark
Call and take money from your account

Absa
Vat net jou geld - geen diens lewering

Zodiac Pool Care
Nou skuil julle agter wear and tear? Wat n JOKE???

American Swiss
Pay something twice

KFC
2 Keer vir dieselfde kos betaal