African Bank
Maak seker voor jy by afrcan bank n lening vat

Business & Finance

Maak 300% seker voor jy by african bank n lening vat. op die 09 Des 2013 kry ek n sms due to salary pay date changes your payment will be dedited on the 13des 2013. ek bel hul call center en praat met n ene w Jabuline en se vir haar ek het n binende kontrak wat se dit mag eers die 25ste af gaan en sy se sy sal die stum verander dan na die 22ste as daar geld in my rekening is wat toe nooit gebeur het nie op die 13de is die debiet order deur gesit en het gehop toe word hy weer deur gesit die 22ste so nou wil ek weet wie gee hul die reg om net geld uit my rekening te trek wanneer dit hul pas en nie soos wat my kontrak stipileer nie ek was al by die bank en daar is n epos na hoof kantoor toe gestuur en ek het weer die call center gebel en na 3 weke het ek nog steeds geen terug voer gekry nie. so raai wat raai maar wanneer jul weer n betaling van my af gaan kry


Company: African Bank
Country: South Africa
City: Head office
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Bluebean
6 MONTHS

Beares
Ek was nogsteeds vir enige hulp/ antwoorde

Vodacom
Ek wil net my geld terug he!!!

Mustang Marketing
Kanselasie van kontrak

First National Bank
*bleep*! bank na FNB verander-Alles gaan verkeerd

Leserskring / Leisure Books
Uitstaande rekening

American Swiss
TYDSKRIF OP REKENING

African Bank
Swak Diens

First National Bank
ATM

Mustang Marketing
Swakste van swak