Absa
Bankkostes op my 7 jarige se ou spaarbussie :(

Business & Finance

7 Des het ek na die Brackenfell Absa tak gegaan om my kind se spaarbussie geld vas te maak. Tot my skok het die toue by Standerd bank, ENB en Nedbank reeds 8:25 meters v? r gestaan. Absa se toue was kort. Ek het vinnig by die tellers gekom. Die dame verwittig my toe dan hul my of n kontant handterings fooi gaan hef of ek moet die geld in my rekening inbetaal. Die bankkostes sal dieselfde uitwerk. Weet julle Absa, nou verstaan ek hoekom jul die enigste bank was met kort toue. Op [URL Removed] het ek gelees hoe jul kli? nte tal afneem en nou verstaan ek hoekom. Ek is al n kli? nt van n 5 jarige ouderdom toe ek my eerste "Denim" spaarrekening gekry het by Volkskas Bank meer as 30 jaar terug.n Paar jaar terug was my Huis-Motor en beleggings net by jul gewees. Al wat nou oorbly is 2 spaarrekeninge & n klein beleggingsrekening a.g.v hul hoe bankkostes en lae rentekoerse op beleggings. En nou dit??? Welgedaan, wat julle ook al probeer om my meer weg te dryf, werk.
Jul hoef my NIE te kontak nie dankie. Maar doen my die guns en probeer dit by jul "Fat Cats" besturende direkteure uit te kry. Maar aan die ander kant, wat tel my en duisende ander kli? nte wat jul op n daaglikse basis los se opinies nou juis


Company: Absa
Country: South Africa
City: Absa Banki
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Absa
ABSA IS CLUELESS

Absa
Vat net jou geld - geen diens lewering

Absa
Request for confirmation of short term insurance

Absa
Onbehulpsaamheid van Absa Melkbostrand tak

Absa
ATM TELLER NIE GELD GEGEE NIE

Moto Health Care
Moto health care / momentum

Absa
PAAIEMENT NIE BETAAL

First National Bank
PAID UP PETROL CARD

Absa
VOERTUIG VERSEKERING

Vodacom
Ek wil net my geld terug he!!!