Outsurance
OUTSURANCE NIE SO GOED MET UITBETALING NIE

Business & Finance

Hul het in ons bakkie in gebreek en al ons tools en van die materiaal gesteel. Ons het vir Outsurance gebel en vir hul als vertel en ons claim in gesit. Outsurance het natuurlik al die vrae gevra en ons moes strokies deur stuur van die tools en materiaal wat agter in die bakkie was. Op die ou einde het hul iemand uit gestuur na ons om te kom kyk hoe die bakkie lyk. Die mense wat in gebreuk het was so slim en hul het geen "forced entry" gemaak nie.

Die storie kort te maak - OUTSURANCE WEIER om uit te betaal as gevolg van daar GEEN forced entry in die bakkie was nie. Dit is vir my ongelooflik swak. Hoe kan 'n versekering dit vir jou se - jy het nie gevra vir dit nie. Ons is al 7 jaar by OUTSURANCE en hier gebeur dit met ons wat almal ons teen gewaarsku het van OUTSURANCE.

Ons gaan ook nou 'n ombudsman sien om die saak te benader. Dit sal nie hier gelos word nie.


Company: Outsurance
Country: South Africa
City: Johannesburg
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Outsurance
Eis wat nie Outsurance nie wil uitbetaal nie

Outsurance
Gooi 'n foon neer in my oo

Outsurance
Outsurance don't pay big claims

Outsurance
Outsurance Do Not Pay Claims

Standard Bank
Stanic is besig om ons... te strip

Outsurance
Incompetence and False information

Outsurance
Claim Number: 102248604

Outsurance
Bend over backward my A..s

Proauto
Test of vehicle

Toyota
"splinter nuwe" tweede handse bakkie ontvang!!!