Outsurance
Gooi 'n foon neer in my oo

Business & Finance

In 7 jaar ervaar ek net slegte diens by outsurance. Dinsdag het ek 'n ongeluk gehad, ek is beseer en al wat ek wou doen was net vir outsurance my location gee en 'n ambulans ontbied, daar was slegte sein so hoe meer ek vir die persoon wat die oproep vat se om asb net iemand te stuur hoe meer ongeskik raak hy, ek se eks in skok en kan nie praat nie, hy weier om te praat met die persoon wat gestop het om my hulp aan te bied en gooi die foon neer want "hy gaan sukkel met my"
ek het al 3 keer gevra dat die persoon wat my claim hanteer 'n manager kry om my te bel of om details te stuur vir 'n complaint maar het steeds geen nr gekry nie.
hulle het ook my kar "misplaas" en weet nie waar hy is nie.
as jy wil vrees vir jou lewe wanneer jy in gevaar of in nood is... go for outsurance. 6 jaar terug wou hulle my nie help met my id nommer nie het demand ek gee 'n polis nommer. 4 maande terug het dit my 3 weke gevat om net 'n antwoord uit hulle te kry of ek moet claim deur hulle of deur die party wat teen my vasgery het.
hulle is absoluut useless.


Company: Outsurance
Country: South Africa
City: Pretoria
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Nashua Mobile
Skelm!!

Old Mutual
Wil nie my geld uit betaal nie

American Swiss
Slegte/Geen diens

Beares
Foon kom terug met merke

Vodacom
SLEGSTE KLOMP MENSE

CNA
RETURN VAN GAME NIKS GEHELP NIE

Zurich Insurance Company
WORST SERVICE EVER!!!

Telkom
SWAK DIENS

Dial-a-bed
Extremely poor service by dial a bed employees

Cell C
Double billing and no network coverage