Standard Bank
ATM NEVER PAID OUT CASH (it's three months ago)

Business & Finance

Aan wie dit mag gaan

Ruan Visagie het in Middelburg op die 8ste Maart 2013 R150.00 kontant getrek.

Die ATM het nie die kontant aan klient gegee nie, maar dit wys dat dit wel af is van klient se bank rekening. Hy het die 09/03/2013 na Standard Bank toe gegaan om dit aan te meld. Het met Maggie gepraat. Tot dusver is daar nogsteeds geen terug voering vanaf Standard Bank ontvang nie. Ons het al verskeie kere met Standard Bank (telefonies asook direk by bank) gepraat en steeds NIKS terugvoering ontvang nie.

Klient is al op die punt om van banke te verander. Sal julle asb kyk wat julle vir ons kan doen.

Baie dankie

Vriendelike groete

Amanda Visagie


Company: Standard Bank
Country: South Africa
City: Middelburg
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

First National Bank
E-bucks dufault

Bluebean
6 MONTHS

Absa
Vat net jou geld - geen diens lewering

Standard Bank
Foutiewe Aftrekking

Standard Bank
Absolute FANTASTIESE diens!!!

First National Bank
PAID UP PETROL CARD

Standard Bank
ONBEHOLPE STANDARD BANK

Absa
NOTIFY ME SYSTEM

AIG Life South Africa
Polis gekansellee

Beares
Vegas sleeper bank gekoop - 2012/05/29