Greyhound
Broken and small seats

Traveling & Tourism

Ek en my vrou en 2 vriende het op 26 Maart 2013 the cityliner bus na durban geneem. Tot ons teleurstelling. Die veiligheids gordels se een gedeelte wat aan die sitplek vas is staan so ver uit jy kan nie behoorlik sit nie. Die sitplekke was so klein dat 2 normale grootte mense moet skeef langs mekaar sit. Ons mense in die bus het gelyk soos sardines in n blik. Dit lyk dit gaan meer oor geld maak as die gemak van mense.

Die slegste was toe ons teruggekom het 1 April 2013.Ons het op die bus geklim en die een sitplek was stukkend. Ons was op sitplekke 10a en 10b. Die sitplek aan die gang se kant was vlenters. Ons het dit geraporteer aan die een bus drywer maar kon niks vir ons doen nie. Ek en my vrou moes die heeltyd sitplekke geruil het en jul sal nie verstaan hoe ongemaklik dit was nie. Daar was mense met kinders op hulle skootte en die seats is so klein jy kan nie eers jou seats laat teruggaan om te slaap nie. Was dit alles die geld werd? NEE!! Ek sal nooit weer van julle dienste gebruik maak nie en sal ook nie julle vir enige iemand aan beveel nie. Kort Indian man wat ons vervoer het tot Durban en terug is n uitstekkende drywer en het baie goeie mense verhoudings. Bus ccpd0632 en ccpd0632.


Company: Greyhound
Country: South Africa
City: Ring road, Greenacres
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Outsurance
Hoeveel mense word so gevang???

Absa
Vat net jou geld - geen diens lewering

J&k Mobile Mechanic 24/7
J&K MOBILE MECHANIC 24/7 moet beginners wees

Capitec Bank
Hulle laat ander mense my geld uit die bank steel

Multichoice
Weereens so teleurgesteld!!

Standard Bank
Swak terugvoering

Lakeside Mall
Genoeg is genoeg

King Price Insurance
Aie goeie hulp

Metrobus
Metrobus Oorvol

Pick 'n Pay
Swak admin, swak etiese waardes