Vodacom
Unblocking my fone

Telecommunications

My foon het weg geraak in die shopping mall oor ons vakansie. Na ek hom direk gebel het en hy af was, het ek Vodacom dadelik in kennis gestel en die foon en die sim kaart geblock.
Twee dae later het n dame my skoonma gebel en gese sy het my foon in die sentrum op getel en dat ons hom kan kom optel.
Ek het vodacom in kennis gestel en my vrou asook ek het vorms meer as twee keer deur gestuur na hulle toe om die foon te unblock. ek het hoeveel keer gebel, elke keer was iemand meer met my as die ander een, ek was tot in vodacom, en vandag het hulle my in kennis gestel dat my foon tot n maand kan af wees. Ek betaal op die staduim vir n diens wat ek nie kan gebruik nie, ek voel ek kan eerder die kontrak kanseleer.


Company: Vodacom
Country: South Africa
City: Unblock
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Vodacom
Oken phone

Telkom
BAIE SWAK DIENS MET OPGRADERING VAN TELKOM MIX

Vodacom
Nokia 206

8ta / Telkom Mobile
Moet nooit n 8ta kontrak uitneem nie!!! SWAK

Nashua Mobile
Swak diens!!!

Vodacom
Swak Diens

Vodacom
Probleem op foon

Beares
Foon kom terug met merke

Mtn
SWAK DIENS - GEEN TERUGVOER

Vodacom
Services and Repairs below standard