Cell C
Faulty Blacberry

Telecommunications

Cell c in Bloemfontein verwys kliente amptelik na n ander maatskappy vir herstelwerk aan fone wat onder waarborg is. Sodra daar dan weer fout gaan met die foon, word die klient ingelig dat die waarborg verval het omdat iemand anders aan die foon gewerk het. Dit is duidelik dat hulle uit die waarborg wil kom met die slinkse metode. Voornemende kliente moet dus bedag wees daarop dat hierdie praktyk hulle met n kontrak sonder n werkende foon gaan los. Ek verkondig dit by al die skoolkinders en ouers waar ek ookal kom.
Intussen betaal ek getrou en kom my deel van die kontrak na.


Company: Cell C
Country: South Africa
City: Bloemfontein
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Cell C
Faulty Blacberry

Cell C
Faulty Blacberry

Telkom
Blackberry foutief

Telkom
Blackberry guaranteee

Vodacom
SLEGSTE KLOMP MENSE

Autopage
Cellphone

Nashua Mobile
Skelm!!

Mtn
Poor Services

Esquire Technologies
Very Bad Warranty & After Sale Service

Cell C
SWAK DIENS