Cell C
Faulty Blacberry

Telecommunications

Ek verwys na my vorige klagte teenoor Cell C. n Vriendelike dame met die naam van Blanche Opperman het my geskakel en het gevra hoe sy my kan help. Die gesprek het egter uitgeloop op niks, en ek is verskeie kere meegedeel dat "sy hoor wat ek s? ", maar kan niks daaraan doen nie. Ek wonder of Alan Knottcraig vir analiste al die winsmodel van Cell C verduidelik het? Dis baie eenvoudig. Daar word n kontrak gesluit met n verbruiker wat vervat dat daar n jaar waarborg is op die foon. Indien daar dan binne die kontraktuele tydperk fout gaan met die foon, verklaar Cell C bloot dat die instrument "beyond economic repair" is. Die aanspreeklikheid skuif direk oor na die verbruiker om die foon te herstel, en sodra dit gebeur, verval Cell C se waarborg verpligtinge. Dit dra direk by tot die winsmarge van die maatskappy want toekomstige waarborg verpligtinge verminder. Die verbruiker word uitgebuit ter wille van korporatiewe winste. Ek sal nooit weer besigheid doen met Cell C nie en verkondig dit beslis oral waar ek kom. Onthou, elke persoon vertel gemiddeld 10 ander. Intussen betaal ek maar getrou vir niks nie, want ek is die enkel party in n eensydige kontrak.


Company: Cell C
Country: South Africa
City: Bloemfontein
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Cell C
Faulty Blacberry

Cell C
Faulty Blacberry

Autopage
Cellphone

Telkom
Blackberry foutief

Nashua Mobile
Swak diens!!!

Dial-a-bed
Waarborg van bed word ignoree

Vodacom
Vodacom has incompetent STAFF!

Telkom
Blackberry guaranteee

Autopage
Mtn verander kontrak

Vodacom
Swak diens