Chatz Cellular
SELFOON KONTRAK

Telecommunications

Ek het op die 22 sept 'n selfoon kontrak uitgeneem by die tak. Vodacom Chatz at Reds. het gevra vir 'n cap op my kontrak en is my verseker dat dit gedoen is. Op die 11de oktober kry ek per email 'n staat en dit se R893, 00 ekt dadelik die tak gebel en met koos bepraat, waarna hy bevestig het dit is nooit gedoen nie. dit is kontrakbreuk volgens my!!! Toe het daar verskeie oproepe gebeur waarna koos bevestig het hulle sal my terugskakel en se wat gaan gebeur. ek gewat en eers na 3 dae later nadat ek weer op die 16de okt gebel het is gese hulle sal my 'n krediet gee. ek het intussen mooi gaan dink en besef as ek alreeds soveel probleme met hulle het hoe gaan dit later wees. ekt besluit om my kontrak te kanselleer en is op die 19de okt tak toe en vir koos gaan sien, waar hy my meegedeel het ek kan nie, die klientediens van vodaworld is toe. ekt na 'n ander tak toe gegaan waar hulle bevesig het dat klientediens wel oop is!! is is vir my onaanvaarbaar dat hulle my as klient so moet belieg en bedreig. Daar is net gese hulle kan niks doen nie. ek wil nie meer hierdie kontrak met die Vodacom Chats at Reds he nie, en nou weier hulle om my te help!! Ek is baie ongelukkig met die diens.


Company: Chatz Cellular
Country: South Africa
City: Rooihuiskraal
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

8ta / Telkom Mobile
Kansellering van kontrak

Cell C
SWAK DIENS

J&k Mobile Mechanic 24/7
J&K MOBILE MECHANIC 24/7 moet beginners wees

Vodacom
Gekraakte Sam siii skerm

Mtn
Upgrade to tablet

Pam Golding Properties
Wil not recommended pam golding uitenhage

Imperial Select Multi Franchise
Bad Service and Feedback

Cell C
SWAK SWAK SWAK KLIENTEDIENS

Mtn
Poor Services