Nashua Mobile
Cancel contract

Telecommunications

Ek het 'n paar jaar terug 'n kontrak uitgeneem deur Nashua Mobile - die simkaart se nr is 0784574933. Ek wil asb. kennis gee om die kontrak te beindig. ek het nie tans 'n MTN kontrak nie en kan sodoende nie die customer care gratis skakel nie. Ek het verskeie kere van my Vodacom foon probeer bel maar hou heeltemal te lank aan. Ek het Tzaneen tak besoek maar die man het my ingelig dat ek die 808 nr moet skakel, hulle kan my nie help nie. Kan iemand my asb. kontak en laat weet wat ek moet doen om die kontrak te kanselleer. Baie dankie
(Supplier name changed from Mtn to Nashua Mobile by Hellopeter.com)


Company: Nashua Mobile
Country: South Africa
City: Tzaneen
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

8ta / Telkom Mobile
Wrong amount

Nashua Mobile
Paying For Internet But Can't Use It

Mustang Marketing
Kanselasie van kontrak

Vodacom
Vodacom

Nashua Mobile
VERANDER VAN KONTRAK SONDER KENNIS GEWING

Nashua Mobile
Slegte diens en false informasie!!!

Nashua Mobile
Swak diens!!!

Mustang Marketing
Swakste van swak

Flexi Club
Konrak kansellering

Imperial Select Multi Franchise
Bad Service and Feedback