Vodacom
Swak diens

Telecommunications

Op 06/12/2013 twee kontrakte uit geneem om 13:00. vandag is fone nog steeds nie geaktifeer 11/12/2013. hoe verduidelik ek dit aan my kinders dat vodacom gee nie om hulle moet maar sit en wag. kinders loop met fone al 6 dae in hulle hande en is al moedeloos.


Company: Vodacom
Country: South Africa
City: N1 City
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Vodacom
Swak diens

Sheet Street
Swak diens

Virgin Mobile South Africa
Virgin Mobile Swak diens en Foutiewe Rekeninge

Telkom
SWAK DIENS

Vodacom
Geen hulp van Bestuu

Cell C
SWAK SWAK SWAK KLIENTEDIENS

Vodacom
SHOCKING!!!

Kia Motors South Africa
Fabrieks fout op Aircon

Vodacom
Nokia 206

Game
Swak diens van Game Drie Riviere