Sheet Street
Swak diens

Shops, Products, Services

Ek koop vandag 2 duvet stelle by hulle. Ek vra spesifiek dat ek nie die 'nagval' by die stel wil h? nie, maar nie "wrap" wat om die basis van die bed pas. Na ek by die huis kom sien ek eers hulle het die nagval ingepak! Ek woon ongelukkig nie naby The Grove nie en bel hulle en verduidelik dat hulle die fout gemaak het. Nou wil hulle net hulle hande in onskuld was en kamstig het niemand my gehelp nie. Hierdie tipe diens moet uitgeroei word. Intussen kry ek nou 'n oproep van Sheet Street, sy verduidelik dat hulle nou niks daaraan kan doen nie, want hulle het nie 'n drywer of die groote in die kleur wat ek nodig het nie. Die foon gaan dood, ek redail die selnr waarop sy my gebel het en kom by Meladys in Kuruman uit. Ek bly in Monumentpark Pretoria, hoe maak dit sin. Sheet Street se diens stink!!!


Company: Sheet Street
Country: South Africa
City: The Grove Lynwood Road
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Hyundai South Africa
Verkoop fabrieks foute

J&k Mobile Mechanic 24/7
J&K MOBILE MECHANIC 24/7 moet beginners wees

Telkom
SWAK DIENS

Discovery Health
Discovery se swak diens!!!

Russells
Swart sitkamerstel is met wit garing gewerk

Vodacom
Nokia 206

Cell C
SWAK DIENS

Themis Law Chambers
Betaling vir diens gelewer uitstaande

Mtn
Moeg vir MTN se verskonings

NWJ
Slegte diens