Leisure Life Travel Club
Swak mense en patetiese diens

Traveling & Tourism

Ons het n vakansie pakket by hul gekoop in Mei 2013.Ons het 4 weke gewag vir member number nadat ek moes navraag doen daaroor. Ek wou n bootreis boek deur hul want hul woorde was jy kan tot 60% spaar as jy deur hul n vakansie boek. Dit was egter glad nie die geval nie. Ons het ook die volle R24150 dadelik per eft betaal en hul het gese daar sal geen heffings wees tot en met 2014. (Dis wat die leisure life pakket gekos het) ons het verskriklik drama gehad toe ons probeer boek vir die bootreis dat ons besluit het om ons kontrak met leisure life te beeindig. Ons het hul in kennis gestel en hul weierbom ons te refund. Al is hul kontrak onvolledig en al het hul goed ingevul en verander sonder dat ons bewus is of gemaak is daarvan.

Help my asb.

Ek soek my geld terug sien nie kans om met sulke blatante leunaars te werk nie.

Gavin Odendaal
0829638182


Company: Leisure Life Travel Club
Country: South Africa
City: Pinetown
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Leserskring / Leisure Books
Uitstaande rekening

Nashua Mobile
Swak diens!!!

Cell C
Breach of contract

Cb Doors
Swak diens

Kalahari.com
2 maande vir 1 boek???

Sanlam
Not informing customer!!!

Flexi Club
Konrak kansellering

First National Bank
PAID UP PETROL CARD

Wesbank
Disability claim

Absa
Vermindering van oortrokke SONDER kennisgewing