Cell C
No service!!!

Telecommunications

Ek sukkel met Cell C Rustenburg. Ek het amper nooit sein met die network nie. Toe gaan ek so 2 weke gelede na hul toe om te gaan kla. En volgens die Manager Leanard is daar 'n toring net daar naby ons huis. Hy stel toe voor ek vul 'n complaint vorm in, dan kom cell c persoonlik na ons huis toe om ;n booster in te sit. Ek wag nou nog!!! Cell C is oor die algemeen net swak. GEEN DIENS!!! En as mens kla dan gee hul net nie om nie. Ek het 3 weke terug 'n tablet by hul op kontrak gevat (Hoekom weet ek nie omrede ek so sukkel). Terwyl sy die tablet uit die boksie uit haal s? die dame, as jy nie in 7 werksdae gelukkig is nie bring hom terug. Dis toe wat ek doen. Want mens kan nie so sukkel met die network nie. Niemand kry jou aan die hande nie en as jy wil bel s? die network (not registered on network) dan moet jy eers jou foon restart. Toe s? die manager Lenard hy kan nie die tablet terug vat nie want ekt hom gebruik. Maar ek was nogteeds in die 7 dae vir as ek nie gelukkig is nie. Hy kan die kontrak kanselleer maar hy hou my verandwoordelik vir die tablet se prys, want dis nou 2de hands. Nou sit ek met 'n tablet maar sukkel met sein.


Company: Cell C
Country: South Africa
City: Rustenburg
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Autopage
Klagte

Absa
Claim 2499889

Cell C
Swak Sein / Dekking

American Swiss
Slegte/Geen diens

Nashua Mobile
Swak diens!!!

Renotech
Ad workmentship

Vodacom
Ad service and signal from vodacom

Vodacom
SLEGSTE KLOMP MENSE

Multichoice
Poor service