Autopage
No Sevice

Telecommunications

Ons het vir my ma a cell contrak by Autopage gehad, 23 Desember 2012 sou dit verander het na pay as you go. Na talle oproepe is ons meegedeel dat Cell c 'n tegniese probleem het, en dat dit 2 dae sou vat om die foon oor te skakel na pay as you go, nodeloos om te se ons wag nog. my man het Brits tak van Autopage besoek en dit is hulle wat gese het dit sal 2 dae neem, maar hulle sou ons bel en op hoogte hou, tot nou toe het ons nog niks van enige iemand gehoop nie. die laaste was toe my man hulle geskakel het en die dame het gese sy sal hom laat weet wat aangaan, dit is amper 2 weke terug en nog steeds hoor ons niks nie. ongelukkig het my ma klaar lugtyd gekoop ander het ek lankal vir haar 'n ander simkaart gekry. op die stadium wil ek he hulle moet my ma haar lugtyd geld terug gee, sy kan dit tog nie gebruik nie, dan sal ek na 'n ander verskaffer gaan en 'n nuwe simkaart kry en lugtyd. Ek kannie glo dat niemand hulle verwerdig om ons op hoogte te hou nie. Ek is bitter teleurgestel in Autopage se personeel.


Company: Autopage
Country: South Africa
City: Brits
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

CNA
RETURN VAN GAME NIKS GEHELP NIE

Autopage
Klagte

Capitec Bank
Hulle laat ander mense my geld uit die bank steel

Acd Motors
Vehicle-VW TOURAN 1.9 TDI 2006, Reg no DHR 917MP

Nashua Mobile
Nashua mobile is useless!!

Homemark
Verkoop van polaroid tablet aan 86 jarige

Homemark
Call and take money from your account

Beares
Kry nie produk wat ek soek nie

Kia Motors South Africa
Fabrieks fout op Aircon

Vodacom
Nokia 206