Clicks
DRAAI HEKKIE

Shops, Products, Services

Op 7 maart was ek haastig en op op pad die winkil in net na 8 die ogend. die hekkie (turnstiles) het net halfpad oop gemaak met die gevolg dat ek my been beseer het teen die yster. terwyl ek daar rondgekrul het van die pyn was daar geen reaksie van die personeel nie ek moes toe maar self verder sukkel. dit het my geld gekos vir die dr en medikasie. ASSEBLIEF maak reg die ding.


Company: Clicks
Country: South Africa
City: Queenstown
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Clicks
Het nie my bybetaling gedoen vir Januarie 2013 nie

ERA Real Estate Agency
Problem with rental contract

Discovery Health
Swakste medies

Distinctive
Produk nie gelewer soos belowe

Standard Bank
ONBEHOLPE STANDARD BANK

Regent Insurance Company
My Husband wants his money back

Bns Workshop
SLEGTE DIENS

Imperial Ford And Mazda
SLEGTE DIENS NOG OOIT VAN IMPERIAL FORD EN MAZDA

First National Bank
ATM

Absa
Logout