Regent Insurance Company
My Husband wants his money back

Business & Finance

N Man het my gebel van Regent af deur Clicks vir n begrafnis polis. Ek se toe ek sal belangstel maar dit help nie ek gee my bank besonderhede nie want ek is tans werkloos, dus gee ek toe my man se besonderhede en die man se hy sal 16h00 dieselfde middag bel om toestemming van my man te kry. Nooit gebel nie en net begin aftrek dis nou as seker 7 of 8 maande wat ons sukkel dat Regent dit stop. nadat my man en ek al hoeveel keer gebel het elke maand word daar steed geld af getrek, Van af Jaunarie 2013 lui die foon net en as iemand optel gaan die foon semier dood. Nou wil ek vra dat ons die storie uitsort want my man is reg om n bedrog saak te gaan maak teen Regent en hy vereis sy geld en rente terug plus bankkoste wat gehef word omrede Regent nie toestemming het om van sy rekening enige geld af te trek nie. Kan ons asb die ding so gou moontlik afhandel om verder ongerief te spaar!!!


Company: Regent Insurance Company
Country: South Africa
City: Head office
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Cell C
CELL C CHARGE ACCOUNT AND DIDN'T GIVE PERMISSION

Vodacom
Nokia 206

AIG Life South Africa
Polis gekansellee

Standard Bank
Geld kom terug na my

PostNet SA
Swak diens

Absa
VOERTUIG VERSEKERING

Vodacom
Swak Diens

Vodacom
Swak diens mbt herstel van Blackberry 9300

8ta / Telkom Mobile
Moet nooit n 8ta kontrak uitneem nie!!! SWAK

Homemark
Call and take money from your account