Imperial Ford And Mazda
SLEGTE DIENS NOG OOIT VAN IMPERIAL FORD EN MAZDA

Cars & Transport

Goeie MIddag,

Nooit maar Nooit sal bogenoemde besigheid my weer sien nie, hulle het altyd sulke mooi praatjies en advertensies op die radio maar glo my slegste diens ooit!!!

Ek het my Mazda op 20 Junie 2013 in gevat vir 'n voll diens by bogenoemde vir 105 000.00 kilos wat my
R 1 247.73 gekos het.

Ek het hulle gebel en gese ek hoor nog steeds Rattel geluid, hulle se toe hulle moet Enjin Mountings bestel en sodoende vervang hulle dit op die 27 ste Junie 2013.Dit kos my toe 'n volle R 4 499.01

2 dae daarna hoor ek nogsteeds Yster op Yster geluid.sO VAT EK My kar in Maandag 01 Julie 2013 en hulle pleit Mechanic wat aan die kar gewerk het, blykbaar 'n fout gemaak en nie Briek Skoene na gegaan nie, en wel aan ons herken daar was net 10 % oor van die brieke, wat as ons ewe skielik moes briek op pad sou Imperial Ford ons Begrafniskoste gedra het???
Ek moes toe 'n verdere R 1 130.00 neersit voor hulle my kar teruggee.
Ek soek tenminste my geld terug vir die Mechanic se foute, ek wil die saak verder vat, hulle kan dankbaar wees ons het nie iets oorgekom nie.
Die bestuurder is Dirk wat ook nie baie vriendelik was nie, maar mechanic se naam onbekend!!!


Company: Imperial Ford And Mazda
Country: South Africa
City: Kroonstad
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

NWJ
Slegte diens

Hyundai South Africa
CD playe

Ford
Swak diens

GWM SA
Gwm kimberley geen diens

MiWay
No excess and know R3500 excess

Discovery Health
Discovery se swak diens!!!

Kia Motors South Africa
Fabrieks fout op Aircon

Imperial Ford And Mazda
Belaglike swak diens

J&k Mobile Mechanic 24/7
J&K MOBILE MECHANIC 24/7 moet beginners wees

Mercedes-Benz South Africa
Turbu Y-piece