Irma Verhurings
IRMA VERHURINGS BREACH OF CONTRACT EN ONGESKIK

Real Estate

Ons huur 'n huis by Irma verhurings. Ons het binne die eerste twee weke verslag ingedien met al die foute op die huis. Een van die grootste foute is die swembad lek water dat die vlak verminder met 50mm elke keer wat ons die pomp hardloop. Ons het verskeie eposte gestuur en met hulle en hulle "handyman service" daaroor gepraat. Ons is nou vir ons 4de maand in die huis, die creapy is steeds stukkend, die pype lek steeds as jy die pomp start en daar is steeds 'n vrag sand onder in die swembad. Geen chloor of iets help nie want swembad kan nie hardloop nie want die water lek deur die pype. Elsie is die prinsipaal en het al twee kere die telefoon neergegooi in my ore want sy kan nie kliente hanteer nie, sodra sy nie haar sin kry nie gooi sy die telefoon in jou oor neer. Sy het my ook gedreig om my huis oop te breek omdat ek nie by die huis kon wees wanneer haar herstel mense daar kom vir lekkende dak nie. Ons het huur gestop want ons betaal vir swembad en hulle het nog nie herstel nie, nou dagvaar hulle ons vir breach van kontrak, maar hulle herstel nie die foute nie. herstel mense al 4 keer dieselfde toilet kom herstel. Garage deur maak glad nie meer oop met motor nie. Als opfoute lys


Company: Irma Verhurings
Country: South Africa
City: Pretoria Noord
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Rawson Properties
Swak kliente diens van Rawson Secunda

Investment Pools
Aie swak diens

H&h Verhurings
Moenie by hulle huur nie

Just Letting
Swak diens!!!

Mccarthy
Faulty vehicle with a roadworthy certificate

Varsity Rentals
Uiterse swak en onprofessionele diens

Pretoria Noord Toyota
Roadworthy certificate but lights not working

Club Zanandi
Club Zanandi poor service

Vodacom
Vodacom

J & H Auto Spray
Really taking my elderly parents for a ride