H&h Verhurings
Moenie by hulle huur nie

Health & Medicine

Ek bespreek 'n vakansie huismet 4 slaap kamers en 3 badkamers braai geriewe op 22/2/2013. Betaal 26/2/2013 Ons daag op 22/3/2013 by huis op waar agent steeds vir sleutel wag van eienaar. Geen inspeksie is gedoen nie. Later ontdek ons die huis is vuil, wasbakke by storte lek, beddegoed is vuil. Na 1ste stort gebruik is om 7h30 nm, lek die water van boonste vlak na onder deur ceilings en als is nat. Ek kontak agent en sonder om verskoning te vra, word ons ander huis aangebied. ons neem die huis want @ 9h30 is trek na nuwe huis met klein kinders geen grap. ons word geneem na skoner huis, met slegs 3 kamers, 2 vol badkamers en braai, steeds nie 4 kamers met 3 badkamers soos ons bespreek het nie. Geen verskoning of korting word aangebied nie, slegs die eienaars van huis word kwalik geneem, want die agent" het nie geweet nie omdat hulle die huis eers verlede week ingehuur het". Geen inspeksie is gedoen nie. Die ergste was die agent se swak besigheids houding wat sy openbaar het. Sy val aan by navraag of ons die korrekte huis gekry het en hoekom die huis nie aan al ons vereistes voldoen het nie. Ek het R475 terug gehou, insluitend R350 vir skoonmaak teruggehou. Swak diens Voorwaar!!!


Company: H&h Verhurings
Country: South Africa
City: Langebaan
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Just Letting
Swak diens!!!

Nedbank
Ad homeloan incident

8ta / Telkom Mobile
No service delivery

Irma Verhurings
IRMA VERHURINGS BREACH OF CONTRACT EN ONGESKIK

Varsity Rentals
Uiterse swak en onprofessionele diens

Alma Builders
Bouer ons sleg ingeloop

Rawson Properties
Swak kliente diens van Rawson Secunda

Absa
PAAIEMENT NIE BETAAL

Nedbank
BUILDING CLAIM