Welruta Eiendomme
Skelm en oneerlik

Real Estate

Ek wil mense bewus maak van mense soos Flip Prinsloo wat mense uitbuit wat nie hulle regte ken nie. Na 3 jaar wat ons by hom 2 verskillende eenhede in Edge on the Vaal gehuur het, het sy ware karakter uitgekom na ons uitgetrek het en ons deposito wou terug he. Eerstens is daar tot ons verbasing n lang lys van goed wat beskadig was volgens hom. Dit na daar inspeksie gehou is en op band bevestig is dat niks fout was nie. Eweskielik is ek daarvan beskuldig dat my huis smerig vuil was. Nogal snaaks as ek 2 keer n week n huishulp gehad het en selfs die Saterdag wat ons uitgetrek het haar daar gehad het om skoon te maak. Ek is ook daarvan beskuldig dat bad en wasbak van so aard beskadig is dat dit vervang moet word. Geen van my deposito sou terugbetaal word nie. Na ek n prokereur gaan sien het en daar n brief aan Flip gestuur is het ek n staat gekry van die herstel en pryse en dat hy wil skik en my aanspreeklik hou vir R 3000. Ons het geweier. Eienaar self het ons gekontak en ons meegedeel dat kostes wat hy gestuur het verkeerd was en ons baie minder hoef te betaal. Ons deposito is betaal agv eerlike eienaar en nie Flip Prinsloo se oneerlikheid nie.


Company: Welruta Eiendomme
Country: South Africa
City: Johannesburg
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Chatz Cellular
ADMIN FOOI - NIE BEWUS DAARVAN. SWAKSTE DIENS NOG

ERA Real Estate Agency
Problem with rental contract

Pam Golding Properties
Wil not recommended pam golding uitenhage

Club Zanandi
Club Zanandi poor service

Discovery Health
AGTERSTALIG

Leserskring / Leisure Books
Uitstaande rekening

J & H Auto Spray
Really taking my elderly parents for a ride

PostNet SA
SWAK SWAK SWAK! Beskadigde en gesteelde goedere!

Absa
Vat net jou geld - geen diens lewering