Chatz Cellular
ADMIN FOOI - NIE BEWUS DAARVAN. SWAKSTE DIENS NOG

Telecommunications

Ek moes my fone upgradeer en was die Vrydag daar. Was omtrent 'n uur daar gewees en moes toe die Saterdag terug gaan om die fone te gaan haal. (Ek, my man en ma moes upgradeer). Toe ons weer daar kom die volgende dag deel Cheryl dit met ons dat ons R150 per foon moet betaal. Ek het haar gese ek gaan dit nie betaal nie aangesien Michelle ons niks daarvan gese het nie. sy het gese dis reg en vir Michelle 'n sms gestuur en vir haar ge se dat sy verantwoorderlik is vir die R450. Cheryl het vir my die boodskap gewys. sy het gese dat dit ons keuse is of ons dit wil betaal of nie aagesien Michelle ons nie daarvan gese het nie. nou seker 3 weke na die tyd kry ons sms wat se ons moet betaal en dat ons aan vodacom legal oorgegee gaan word. Cheryl se nou ek het gese ek gaan dit betaal en dat dati net 'n duidelike reeling was. Sy LIEG dit en is nie eers skaam om so te lieg nie. sy het gese dat Michelle ons moet bel en die kostes moet uitsort en dit het nooit gebeur. Mens gradeer net elke 2 jaar op so hoe met mens van die goed weet. Ja ons het kontrak geteken maar Cheryl het gese sy verhaal die kostes van Michelle nou se sy ons is steeds verantwoordelik daarvoor. Ek dink dis SWAK van Cheryl.


Company: Chatz Cellular
Country: South Africa
City: KLERKSDORP
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Medihelp
Medihelp een van die swakste diens verskaffers

Nashua Mobile
Swak diens!!!

MBD Attorneys
WOEDEND oor verjaarde eis

First National Bank
Cellphone Banking

Mbizi Caravan Lodge
Mbizi Caravan Lodge Pryse en Vuil Badkamers

Wonga
Waiting for a back payment form Wonga

Sanlam
Not informing customer!!!

8ta / Telkom Mobile
Moet nooit n 8ta kontrak uitneem nie!!! SWAK

Vodacom
Vodacom has incompetent STAFF!

Sasol
Swak diens