Ons Geluk Vakansies
Safety

Miscellaneous

Ons was vir die Maart/April vakansie vir 8 dae by Ons Geluk bespreek... in EENHEID F, dit is op die 2 de vlak. Die 2 de nag, 3 uur die oggend word ek wakker met 1 persoon langs my bed, op die vloer wat reeds 2selfone van my bedkassie afgesteel, ek het agter hulle aangestorm... daar was 'n twee persoon wat ons verwilder het, bo oor die 2 de verdieping gespring het, Ek het die noodknoppie gedruk, 20 minute later was die sekuriteit nog nie daar nie! Twee beams het nie gewerk nie... Hulle het die eenheid ingekom deur 'n skuifdeur op te lig en te verwyder! Tydens ons verblyf is opmetings kom doen om Trellie doors in te sit, Dit is amper drie weke later... nog geen oproep van die eienaars om te hoor oor ons welstand... ONS GELUK SIEN MY NIE WEER NIE!


Company: Ons Geluk Vakansies
Country: South Africa
City: Uvongo
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Gm Imperial
Swak kliente diene

Lusio Panelbeaters
0848962105

Nedbank
Minagting vir Afrikaans

Doves Funerals Insurance
Doves gee swak diens en het geen simpatie

Nashua Mobile
Kontrak nie gekanselleer/swak diens

Spec-savers Sa
Patetiese diens

Spa Afrique
BAD EXPERIENCE

J & H Auto Spray
Really taking my elderly parents for a ride

Groupon SA
Bestellings geplaas maar wag 8 Weke no respons

Zodiac Pool Care
Nou skuil julle agter wear and tear? Wat n JOKE???