Spa Afrique
BAD EXPERIENCE

Miscellaneous

Die 30ste Augustus 2013 het ek 'n Bruid met haar twee Strooimeisies geboek vir 'n half dag spa wat amper R1600, 00 gekos het. Dit het die volgende behels
Half-day Spa Package
o Any 60-minute full body massage
o 45-minute manicure (only hand wax dip) no manicure please
o 45-minute pedicure (executive pedicure)
o 30-minute Indian head massage
o 30 minutes in the Sensory and Relaxation room
Plus snacks and drinks

Wat se bad experience hulle was nie eers al drie saam in 'n vertrek nie slegs twee en een moes apart wees. Geen japonne is vir hulle gegee nie waar daar omtrent 100 japonne gele het, het sy gese dit is nie included in the package nie. Hulle het nooit hulle hotstone massage gekry nie. Baie onvriendelike mense ons moes elke keer vra en self regmaak vir die volgende behandeling. Daar was vir hulle gese hulle moet maar elke keer na die behandeling hulle klere aantrek en na die volgende ding toe gaan. Baie onbeskof maar die terapeute het 'n great job gedoen. Toe ons klaar is vra ons vir snacks en koeldrank waarna almal loop en nie weer terugkom nie ons was reeds vanaf 09h00 tot 14h00 daar. Op die uit einde kom hulle met 'n droe muffin druk dit in ons hande en se dit is al.


Company: Spa Afrique
Country: South Africa
City: Northcliff
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Cell C
SWAK DIENS

GWM SA
Gwm kimberley geen diens

Homemark
Call and take money from your account

Adt Security
Swak diens en geen response

J&k Mobile Mechanic 24/7
J&K MOBILE MECHANIC 24/7 moet beginners wees

Despatch Rugby Klub
Despatch Rugby Klub spele vloek hard en aanhoudend

NWJ
Slegte diens

Wonga
Waiting for a back payment form Wonga

Mccarthy
Bad service

Jet
Gate