Nashua Mobile
Kontrak nie gekanselleer/swak diens

Telecommunications

Was in die Drie Riviere tak om te koor wanneer ek kan opgradeer op my twee kontrakte en om te hoor hoekom ek exstra betaal op die kontrakte. Ek was onder die indruk die bbm is exstra net om te hoor die kontrak wat ek gekanselleer het by hulle nogsteed nie gekanselleer is nie. Ek betaal maande vir kontrak waarvan ek nie eers meer die sinkaart her nie. Hulle sou ondersoek en my terugvoering gee. Weke het verbygegaan sonder enige oproe. Ek is weer terug en so belowe voor Vrydag n antwoord kry. Geen oproep onvang. Ek is weer terug waar n ander konsultant my meedeel dat nog niks gekanselleer is nie en dat ek dit myself moet doen. Sy gee nommer vir kansellasies 0879401495. Probeer nou nog die nommer bel lyk of dit nie bestaan nie. Het gevra dat Simone al klaar besig is vir weke met ondersoek en dat sy my moet terug bel voor 10 die volgende oggeng van die 13 Maart, weereens geen oproep nie! Ek is terug om te opgradeer en opvolgoor kontrak en beloofde oproep. Die sisteme van lyn af. Kon hulle nie net terug gebel het om tese dat hule sisteme van lyn af is nie en dit sal opvolg sodra hulle aanlyn is. Kan iemand my kontak oor die kansekasie wat nooit plaas gevind het nie. Kontrak 078 460 3390


Company: Nashua Mobile
Country: South Africa
City: Drie Riviere Vereeniging
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Cell C
SWAK DIENS

Vodacom
Vodacom

Mustang Marketing
Swakste van swak

Nashua Mobile
Swak diens!!!

Mustang Marketing
Kanselasie van kontrak

Elwierda Glass And Aluminium
GEEN DIENS

Cell C
ACCOUNT CANCELLED 2008

Beares
Vegas sleeper bank gekoop - 2012/05/29

8ta / Telkom Mobile
Thy do not com back for complaints