Pixel Pro
Swak diens - lee beloftes

Miscellaneous

Albert

Ek wens ek kon soos die ander op die blad jou lof besing... Ek kan ongelukkig nie...

Ek verstaan nou baie... ons is nie 'n spesiale make-over klient nie... ons is nie beroemde kunstenaars nie... ons skiet nie fotos vir 'n cd cover nie... ons sit nie vir 'n nude nie...

Dit was maar net 'n mylpaal in my dogter se lewe... haar matriek afskeid... 'n maand later... sperdatums word nie gehou nie...

Wat nog moet ek doen om die cd met fotos te kry... dit kos my vele oproepe en die shoot se effektiewe prys styg met elke poging wat ek aanwend.

Grace moes reel vir aflewering, maar sy pleit onskuldig, jy sal aflewer want jy het die disk by jou...

2 ure terug "post" jy terwyl ons steeds wag, weereens op lee belofte.

Dankie dat Pixel Pro 'n mooi geleentheid so versuur. Dit sal ons verewig bybly.


Company: Pixel Pro
Country: South Africa
City: Pretoria
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Outsurance
Beste Diens ooit

Multichoice
Belowe om terug te bel wag nou al 2 weke

Jet
Oorhandig na reeling oor betaling

Investment Pools
Aie swak diens

Zando
BAIE ONTEVREDE KLIENT

Bakenkop Animal Clinic
Beste diens

Hazyview Country Cottages
Glad nie soos die internet fotos nie!!!

Auto And General
Fantastiese Diens

Standard Bank
Hulleverneuk my met my kr kaart en gee swak diens

Spar
Prys nie op die rak nie