Hazyview Country Cottages
Glad nie soos die internet fotos nie!!!

Health & Medicine

Ek werk oral in die land en moet se ek het tot nou toe nog nooit so n vuil en slegte oornag plek gesien nie. Maak die yskas oop en daar is n groot kokerot in! In die slaapkamer se hoek langs die bed lyk dit soos ou muf en watervlekke en die kriewel van die miere! Ons admin dames wat die bookings doen maak staat op hoe die fotos op die internet lyk. Nerens op hulle fotos wys dit dat die plek so vuil is nie. Ek sal in my lewe nooit die plek vir iemand aan beveel nie. Slaap dan maar liewers in jou kar of bakkie!!

Die kaste is vuil, die mure is vuil.ek was te bang om die bed se lakens op te lig! Moes maar net so bo-op die bed met my werksklere aan le.selfs my handlanger wat saam my hier was het gese dat die plek vir hom bietjie vuil lyk.
Mense julle moet regtig nie die fotos op cie net oor die plek glo nie, ek het fotos geneem oor hoe dit regtig hier lyk!!


Company: Hazyview Country Cottages
Country: South Africa
City: Hazyview
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Nguni Grill
Dirty bathrooms

KFC
KFC: Familie take-away of Pub???

Spur Steak Ranches
Swak diens

Omaramba Holiday Resort
Ook ons laaste besoek aan Omaramba

Mbizi Caravan Lodge
Mbizi Caravan Lodge Pryse en Vuil Badkamers

Marshaprop
SY 'N EIENDOMS AGENT MET SWAK HOUDING

De Lucia Group
Parking problem

DIC HOMES
Geld gevat as huur sonder ons by 'n plek bly

Platinum Square Mall
Geen looparea vir besoekers