Nedbank
Ad homeloan incident

Business & Finance

Ek MF Niehaus en HJ Kuhn het die huis saam gekoop hy het uitgetrek en my aleen gelos met die paaiement probleme hy het geen verantwoordelikheid vir die huis gehad nie Ek Mnr Niehaus het onder debt review gegaan omdat ek nie by alles kon uitkom nie so vandaar af betaal ek nog steeds alleen my geld wat gereel is bettaal tot en met die veiling probleme en van begin af was ek nooit geskakel of gesms of ge email oor enige probleme nie. So toe word huis kamma geveil en ek word uitgesit deur die bank aan ander eienaars so vandag betaal ek nie meer nie want jul as NETBANK is verantwoordelik vir die problem
die problem moet opgelos word my huis word verwaarloos en word beskadig deur die KAMMA veiling as ek nie antwoord het oor die huis salk ek en belowe sal die storie aan die koerant en huisgenoot en carte blanche sit want ek word verantwoordelik nou gehou en was nooit geskakel nieso wat stel jul voorbel my asb dringend DANKIE ek is marius Niehaus dankienie Mnr Kuhn nie


Company: Nedbank
Country: South Africa
City: Vanderbijlpark
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Nedbank
Ek moet betaal want hulle het nie diens gelewe

H&h Verhurings
Moenie by hulle huur nie

Nedbank
BUILDING CLAIM

Santam
SKOKKEND!!!

Absa
PAAIEMENT NIE BETAAL

First National Bank
3 JAAR VAN HEL BY FNB EN DIT STOP NIE

Absa
Sloer met boedel en verloor dokumente

Pick 'n Pay
Swak admin, swak etiese waardes