Medshield
Baie swak

Health & Medicine

Toegelaat 16 april Durbanville Medi clinic. Moes R15000.00 Deposito gee. Rede: geen ooreenkoms met Medshield. Skoonma dink Hospitaal kry goedkeuring. Na omtrent n maand deel Medshield my mee dat daar geen goedkeuring verkry is nie. Moet dit eers aanvra. Skakel hospitaal, deel my mee dat dit nie hulle verantwoordelikheid is nie maar sal tog namens haar aanvra.
Volgens Josheph nie binne 48 uur gedoen nie. ( Bad luck)
Niemand weet wat aangaan nie. Een Se vra aan. Josheph het weer n ander storie.
Nou luister niemand nie. Die reel is 48 uur. Almal se koppe staan nou stil. Niemand kan nou verder as die 48 uur dink nie. Einde ten laaste n ligstraaltjie (Natasha Kruger). R3949.00 van die R9250.00 hospitaalrek word toe betaal. Al is jy besig om te sterf, hou net verby na Medshield se goedgekeurde hospitale.
Omdat die goedkeuring nie verkry is nie is die dokters uit haar spaar betaal. Nou moet die dokters ten volle betaal word en haar spaarrekening reggestel word. Nie te moeilik om dit te verstaan nie.
Weer alles ingedien. gestuur aan member@ en Web@. Hoor niks. hulle is ook morsdood.
ek kry darem kode 43:
43 - Your claim was submitted after the valid claiming time period.


Company: Medshield
Country: South Africa
City: Johannesburg
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

First National Bank
Temporary loan fnb!!! R780 gemaak in 6dae!!!

Cell C
SWAK SWAK SWAK KLIENTEDIENS

South African Police Service
Bad service at a police station

Chatz Cellular
ADMIN FOOI - NIE BEWUS DAARVAN. SWAKSTE DIENS NOG

Fedhealth Medical Scheme
Fedhealth betaal nie geld aan my terug nie

Discovery Health
Discovery se swak diens!!!

Vodacom
Vodacom

Aig Life South Africa
Baie slegte en vertraagde terugvoer. Eis misversta

Koek N Loer Tuisnywerheid
WERK JOU AF, EN GEEN BETALING NIE!!!

Absa
Ontvang geen Rewards waarvoor daar betaal word nie