Bestmed Medical Scheme
SO SPUIT EK HET OOIT AANGESLUIT BY JULLE!!!

Health & Medicine

NA EINDELOSE WEKE AGTER DIE RUG MET AUTHORIZATIONS. WEIER BESTMED OM MY BEVALLING UIT TE BETAAL. EK HET UITGEVIND EK IS OP 'N MONITOR GEPLAAS VIR 12 MAANDE.

SOVER HET EK ALLE MEDIESE ONKOSTE SELF BETAAL, GLAD NIE GE-CLAIM NIE. EK WAS EINDE JANUARIE DAAR VIR MY JAAR ONDERSOEK 'N DAG VOOR EK OP MEDIES SOU INGETREE HET. ONS HET VERMOED DAT EK SWANGER IS EN IS AANGERAAI OM EINDE FEBRUARIE TERUG TE KOM OM SEKER TE MAAK, EN DIT WAS CONFIRM DEUR MY DOKTOR DAT EK WEL IS. NA EINDELOSE OPROEPE WEIER BESTMED OM TE BETAAL. NA WIE TOE KAN EK GAAN OM HIERDIE SITUASIE TE BEVEG.

EK KAN NIE DIE MEDIES KANSELLEER NIE, WANT WAT VAN DIE BABA??? HOE BEVEG EK DIT.
EK IS IN TRANE EN BAIE TELEUR GESTELD. ROULIN IS DIE EEN NOU WAT MY DIT HELP UITSORTEER.

HELP ASSEBLIEF WANT EK IS RAADOP EN DUE IN 7 WEKE.


Company: Bestmed Medical Scheme
Country: South Africa
City: JHB
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Medihelp
STILL WAITING

Bestmed Medical Scheme
Swak Diens: Eis wat ingedien is nie betaal nie

Vodacom
REKENING EN MONOPOLIE

Adt Security
Swak diens en geen response

Discovery Health
Refund

Edgars
ILLEGAL TRANSACTIONS ON MY ACCOUNT

Surmed Health
Medies wyer om te betaal in hospietaal

Bestmed Medical Scheme
Estmed-die naam se alles! BEST

Resolution Health Medical Scheme
VERANDER SOMMER PLAN

Aig Life South Africa
Baie slegte en vertraagde terugvoer. Eis misversta