Edgars
ILLEGAL TRANSACTIONS ON MY ACCOUNT

Shops, Products, Services

Op 11 en 13 Januarie was daar aankope in Johannesburg gemaak op my rekening. Toe ek my rekening ontvang het, het ek die Klantelyn geskakel en dit aangemeld. Ek het pertinent ges? dat ek nie die paaiement gaan betaal wat op my rekening staan nie. Nomzamo met wie ek gepraat het, het ges? dis nie nodig nie, solank ek R230 betaal wat ongeveer my paaiement sou wees, is dit reg en sal ek nie 'n slegte rekord kry nie. Ek het Tygervallei gaan aanmeld en despuutvorm voltooi. 25/2 het ek gebel daar is ges? dis verwys na die Despuut afdeling. 6/3 toe ek weer skakel het Nathando vir my ges? dis nooit verwys nie. Sy het my deurgeskakel na Melba toe, wat my belowe het sy sal nog voor die einde van die dag dit uitsorteer. Melba het my 5h die middag geskakel en dit was uitsorteer en die transaksies was teruggeskry. Wat my woedend maak is dat ek wragtig vandag 'n oproep van die rekening afdeling kry wat vir my s? my rekening is R1000 agterstallig. Ek in Januarie 5x my paaiement betaalt, dus is ek voor op my rekening, en ook die 27/2 R230 betaal het soos vir my ges? is. Die konsultant wat my gekontak het was so ombeskof en het net ges? ek is agter en moet 'n reeling maak. Wat nou edgars?


Company: Edgars
Country: South Africa
City: HEADOFFICE
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Edgars
Situation of my case on my account

Vodacom
REKENING EN MONOPOLIE

Edgars
Mense is skelm!!!

RCS
PATETIESE DIENS

African Bank
Swak Diens

Leserskring / Leisure Books
Rekening afdeling `n gemors

American Swiss
TYDSKRIF OP REKENING

Discovery Health
CHRONIES BETAAL UIT SPAARPLAN

Leserskring / Leisure Books
Uitstaande rekening

Jet
Oorhandig na reeling oor betaling