Medihelp
STILL WAITING

Health & Medicine

EK SAL NIEMAND AANBEVEEL OM MEDIHELP TE GEBRUIK NIE. DIS DIE SLEGTE DIENS OOIT. ONS WAG NOU AL VAN DIE 10DE SODAT HULLE MOET UIT BETAAL OMDAT HULLE MY MEDIES GEKANSELEER HET OMDAT EK SWANGER IS. NA N VERGADERING WAT GEHOU IS . IS DIT SO MAKLIK OM TE SE JAMMER ONS KANSELEER U MEDIES, ALMAL SE HOE GOED DIE MEDIES IS, WEL HULLE IS VERKEERD BEWYS!!! ALMAL BETAAL N HELSE BEDRAG VIR MEDIES EN OP DIE OU EINDE VAN DIE DAG GAAN JY MAAR EERDER STAAT TOE.


Company: Medihelp
Country: South Africa
City: RUSTENBURG
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Medihelp
Efund

Momentum Health
Verander sommer net jou medies sonder dat jy weet

Medihelp
Medihelp een van die swakste diens verskaffers

Discovery Health
Refund

Discovery Health
Medies is gekanselleer sonder dat ons bewus is

Medihelp
GOEDKEURING GEWEIER

Resolution Health Medical Scheme
VERANDER SOMMER PLAN

Surmed Health
Medies wyer om te betaal in hospietaal

Medihelp
Swakste medies in SA