M R Trust Radiology
WRONGLY PUT ON ITC WITHOUT RECEIVING AN ACCOUNT

Health & Medicine

In 2012 het ek vir 'n mediese scan gegaan by MR trust Littlle Company of Mary. Alvorens die scan gedoen is moes hul eers toestemming van my medies kry. Discovery het hul toestemming gegee en 'n magtigingsnommer om voort te gaan daar was voldoende fondse, Ek het verskeie kere gevra of ek iets moet betaal en die antwoord was NEE. Ek is nie die hooflid nie maar wel my man. Ek het gister verneem dat Marie Welman my op ITC geplaas het omdat ek nie my rekening betaal nie. Ek het nog nooit van hul 'n rekening IN MY NAAM ontvang nie... hul het wel aan die hooflid 'n rekening gestuur maar nooit aan my as persoon nie. Toe ek dit vandag bevraagteken reken sy eks verantwoordelik vir die rekening... waar is my regte as pasient, hoe kan ek op ITC geplaas word as hulle nog nooit aan MYSELF 'n rekening gestuur het nie... dis nie redelik nie en het ek versoek om onmiddellike regstelling op ITC maar who cares beslis nie sy nie... ek benodig hulp dringend!


Company: M R Trust Radiology
Country: South Africa
City: Pretoria
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Vodacom
Ontevrede diens

First National Bank
Part 2: Promises broken (1st logged on 9 Dec)

American Swiss
TYDSKRIF OP REKENING

Absa
Internet Banking

Discovery Health
CHRONIES BETAAL UIT SPAARPLAN

Cell C
CELL C CHARGE ACCOUNT AND DIDN'T GIVE PERMISSION

Leserskring / Leisure Books
Uitstaande rekening

American Swiss
Pay something twice

Nashua Mobile
System Error on account

8ta / Telkom Mobile
Kansellering van kontrak