De Ville s Plumbing & Electrical
Swak diens

Construction & Repair

Op 29Januarie het ek hul geskakel oor my toilet wat lek. Hul het toe `n span uitgestuur wat my toilet kom seel het. Dit het my R450 gekos vir die 10min wat hul hier was. `n uur later het ek agter gekom dat hy steeds lek. Ek het hul weer geskakel en hul het toe die volgende dag weer iemand (CJ) uit gestuur. CJ het toe aan my genoem dat die toilet moontlik gekraak is en dat hy `n nuwe toilet moet insit wat my R4800 sal kos. Ek het toe op 31 Januarie die geld elektronies oorbetaal aan die besigheid. Hul het my belowe dat hul die toilet al op die 31 Januarie sal insit. Ek sit steeds sonder `n toilet asook my geld nadat ek op Donderdag aan hul genoem het om my geld terug te betaal sodat ek iemand anders kan nkry wat wel diens kan lewe


Company: De Ville`s Plumbing & Electrical
Country: South Africa
City: Hartebeespoort Gauteng
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Foto And Hifi World
Geen klientediens nie - bad attitude

Vodacom
Nokia 206

Cb Doors
Swak diens

Medihelp
Medihelp een van die swakste diens verskaffers

Capitec Bank
Slegste Diens ooit!

A 24/7 Electrical & Plumbing
Bad toilet installation, broke my imported toilet

Multichoice
Onbevoegde personeel

African Bank
Swak Diens

Outsurance
Hoeveel mense word so gevang???

Multichoice
Weereens so teleurgesteld!!