Cb Doors
Swak diens

Construction & Repair

CB Doors weet nie hoe werk hek of garage motors, daar is 'n beter kans dat jy jou eie goed kan regmaak. Ek het dadelik betaal nadat hulle by my was sommer kontant en toe ek die volgende oggend my garage deur wou oop maak het hy nie gewerk. Ek het Casper gebel en vir hom verduidelik en hy het gese hy sal kom na nog 4 oproepe van mooi praat het hy steeds nie gekom. My 5de oproep was omtrent 'n maand nadat hy daar was aangesien ek weg was vir 'n week ek het vir hom gese hy moet my geld terug betaal aangesien ek iemand anders gekry het om my deur reg te maak hy het beledigend geraak en ek het steeds niks ontvang en disvnou al 2 weke later.


Company: Cb Doors
Country: South Africa
City: Potchefstroom
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Wonga
Waiting for a back payment form Wonga

Medihelp
Medihelp een van die swakste diens verskaffers

Chatz Cellular
ADMIN FOOI - NIE BEWUS DAARVAN. SWAKSTE DIENS NOG

Elwierda Glass And Aluminium
GEEN DIENS

Acd Motors
Vehicle-VW TOURAN 1.9 TDI 2006, Reg no DHR 917MP

Adt Security
Swak diens en geen response

First National Bank
Cellphone Banking

Spec-savers Sa
Patetiese diens

Mbizi Caravan Lodge
Mbizi Caravan Lodge Pryse en Vuil Badkamers