Toyota
Vehicle-VW TOURAN 1.9 TDI 2006, Reg no DHR 917MP

Cars & Transport

Op 19/12/2013 het my man Werner van der Walt vir Malelane Toyota gebel en gevra dat ons die kar kan laat insleep vir herstel werk. Hulle het ons deur gesit na ACD dit is die garadge wat hulle gebruik vir hul tweede handse karre, ons terug gegaan na hulle toe want ons het die kar by hul gekoop. Ons was in September met verlof en die kar het net gevrek, ons het terug gekom komatipoort toe en 'n man met die naam van Ricky Baker het my kom sien en sy dien aangebied om vir ons die kar reg te maak. Baie beloftes gemaak en ek moes toe na Toyota toe gaan, hulle moes die kar instuur nelspruit toe vir dienste maar oppad het my kar se engine gestoor oor hulle met die kar gery het en nie myof my man se toestening gehaat het nie, nou weet niemand van niks af en volgens hulle is die kar op die 1ste Februarie na NST Fuel injection toe gestuur, ek het self met Christo gepraat en hy se hulle het nie eers aan die kar gewerk. Ek het my saak ook gaan aangee by MIO wat ek so pas 'n brief van terug gekry het en gese het dat ek geen voet het om op te staan, hulle is leunnaars en nou moet ek R23 606.85 uit haal, nee volgens Johan Horm moet ek die geld by my broer leen??? /?? / hoe werk dit? Ek het email


Company: Toyota
Country: South Africa
City: Malelane, mpumalanga
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Acd Motors
Vehicle-VW TOURAN 1.9 TDI 2006, Reg no DHR 917MP

Rochester Home Decor
BAD SERVISE

J&k Mobile Mechanic 24/7
J&K MOBILE MECHANIC 24/7 moet beginners wees

Hyundai South Africa
Verkoop fabrieks foute

Beares
Vegas sleeper bank gekoop - 2012/05/29

Wonga
Waiting for a back payment form Wonga

Outsurance
Hoeveel mense word so gevang???

Homemark
Verkoop van polaroid tablet aan 86 jarige

Toyota
"splinter nuwe" tweede handse bakkie ontvang!!!

Capitec Bank
Hulle laat ander mense my geld uit die bank steel