First National Bank
Cellphone Banking

Business & Finance

Op Vrydag 22 Februarie net na 9 het ek via cellphone banking R55 vodacom gekoop, ekt geen confermation sms ontvang nie & het gedink, meskien is dit nie deur nie, ekt weer R55 gekoop & steeds nix het gebeur nie. Saterdag oggend is ek na die Canal Walk tak, ekt daar gebel na die cellphone bankindg afdeling. Die persoon (Simphiwe) is sy naam het gese hul het die Vrydag 'n technical error gehad, maar hulle mag dit nie aan kliente noem nie, ek was baie ongelukkig van ons is dan die klient & behoort te weet wat aangaan, wat as ek skuld moes betaal het??? Ekt toe op[ die internet gegaan&weer R55 gekoop & steeds niks het gebeur. Die konsultant het ook gebel om dit te raporteer&hul het gese ek moet wag tot Maandag, Maandag is nou hier & steeds geen airtm, ek is nie naby 'n bank nie dus hukm ek internet&cellphone banking het, ek het weer gebel (maandag 25 Feb 2013 om 12:20) en die persoon het gese hy sal die probleem escalate. WAT AS DIT MY LAASTE GELD WAS??? EK MOES NOU VAN DIE WERK SE FOON AF BEL, WANT GAAN JY OP DIE INTERNET&KIES DAT IEMAND JOU VAN FNB MOET TRUGBEL GEBEUR DIT EERS OOR 'N WEEK, SO HOEKOM HUL DIE FUNKSIE HET WEET NET HULLE.!!! DUS SWAK DIENS!!!


Company: First National Bank
Country: South Africa
City: Call Centre
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Vodacom
Airtime cant upload

Budget Insurance
BAIE SLEGTE DIENS!!

Game
Genoeg is genoeg

Spec-savers Sa
Patetiese diens

Renault South Africa
Probleem met voertuig registrasie

CNA
EReade

Virseker Insurance
Swak diens van Virseker - wag nogsteeds

Chatz Cellular
ADMIN FOOI - NIE BEWUS DAARVAN. SWAKSTE DIENS NOG

Motomia
Ad service

Mtn
SWAK DIENS - GEEN TERUGVOER