Wimpy
Please Upgrade

Cafes, Bars, Restaurants

Wimpy Nylstroom is in 'n swak toestand en ek skaam my. Daagliks word daar gekla oor tafels wat nie vas is nie en gebreekte te? ls op die vloer en DAAGLIKS struikel iemand oor die gebreekte te? ls of die elektriese draad wat oor die paadjie l? Jy drink keer op keer jou koffie uit die piering want die geringste wat iemand aan die tafel raak stort die koffie uit. Die banke is al stukkend gesit en die dak lek. In die somer kon jy nie by tafel Een sit nie want as dit begin re? n, re? n jy binne die gebou nat! Die kinder-area ruik sleg en die mat moes jare gelede al vervang gewees het. Kommaan Nylstroom! kom nou die jare lange beloftes van opgradeer na asseblief! Die verskoning dat "Hoofkantoor sloer" is nie meer geloofwaardig nie.


Company: Wimpy
Country: South Africa
City: Nylstroom (Modimolle)
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Wimpy
Swak diens en houding

Spur Steak Ranches
Swak diens

Spur Steak Ranches
VERJAARSDAG PARTYTJIE 26 MEI 2013

Despatch Rugby Klub
Despatch Rugby Klub spele vloek hard en aanhoudend

Wimpy
Bad Attitude

Mugg And Bean
They are just kids

First National Bank
WAAR IS MY MAAND STATE???

Identity
SO kan dit nie aangaan nie

Wimpy
BAD SERVICES

House & Home
Aie ongelukkige klient SWAK SWAK SWAK DIENS