Spur Steak Ranches
Pathetic!!!
- 03-30-2013
- 3
Ons eet gewoonlik 1 keer per week by Spur Lydenbuurg. Ongelukkig die laaste 2 maande het ons baie slegte dinge ervaar. Eerstens was dit verlede maand wat ons kos yskoud was. Tweedens het ons ook baie slegte diens ontvang. Ons het vanaand weer daar gaan eet 30/03/2013 en my man het hoenderlewer bestel, die brood wat hy saam dit gekry het was kliphard en stokoud. Ons het ook agtergekom dat die pryse op die menu's verskil. Ek het wel foto's daarvaan geneem. Nie my menue of sy menue se pryse is dieselfde nie.
Dit is nie die eerste keer wat ons sulke slegte dinge ervaar van spur lydenburg nie. Ek glo ek is nie die enigste een wat hieroor klaar nie.
Company: Spur Steak Ranches
Country: South Africa
City: Lydenburg, Mpumalanga, 1120