Wimpy
Swak diens en houding

Cafes, Bars, Restaurants

Ons eet en drink gereeld by die Wimpy in Gezina, hul diens en houding is uiters swak. Ons het ingestap en by 'n vuil tafel gesit en wag vir diens, ons was geignoreer asof ons nie bestaan het nie. Ek het naderhand vir 2 kelners gevra vir diens, maar is nogsteeds geignoreer waarna ons na 'n ander vuil tafel geskuif het in die hoop dat ons diens sal kry. Ek het naderhand iemand gevra om ons asb van hulp te wees. Ek het al voorheen ook by hul gekla oor hul swak diens en kos, miskien is dit die rede hoekom ons so behandel word. Ek sal dit waardeer indien dit opgevolg kan word, baie dankie.


Company: Wimpy
Country: South Africa
City: Gezina
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Spur Steak Ranches
Swak diens

Milky Lane
Slegte diens

Ford
Swak diens

Food Lovers Market
Swak diens by restaurant

KFC
ALWAYS A PROBLEM!!!

Edgars
Swak diens

Nedbank
BAD SERVICE

First National Bank
Krediet Kaart

Toyota
Swak diens

Hyundai South Africa
Swak na verkope diens