Spur Steak Ranches
Swak diens en hare in kos

Cafes, Bars, Restaurants

Die Spur in die mall is een van die patetieste plekke waar ek in my lewe was. Ons vra vir 'n tafel vir 4 enkry 'n tafel vir 2. Vanaf bestelling tot en met ons koeldrank gekom het was 30 minute. Die kos is bestel dieselfde tyd as wat ons koeldrank bestel het en dit het eers gekom 45 min na die koeldrank. Toe die kos opdaag toe kry almal kos behalwe my kind omrede hulle se haar kos 'n ruk sal vat let wel sy het 'n toast a cheese geeet. Toe van ons kos gekom het toe is daar 'n hare in. Ek het toe besluit genoeg is genoeg en praat toe met die manager ek dink haar naam is Jackie en die is so ongeskik en het geen mense verhoudinge nie. Die Spur in die mall sien my nooit weer nie.


Company: Spur Steak Ranches
Country: South Africa
City: Lonestar Spur Middelburg
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Spur Steak Ranches
Swak diens

Cattle Baron
Wat 'n teleurstelling op my verjaarsdag!

Spur Steak Ranches
BAD SERVICE

Spur Steak Ranches
SWAK DIENS EN SWAK KOS

Food Lovers Market
Swak diens by restaurant

Spur Steak Ranches
Swak diens

KFC
Don't have stock on Sunday evening

Steers
STEERS BAD

Mcdonalds
Skoon maker verneder ou oom

Spa Afrique
BAD EXPERIENCE