Food Lovers Market
Swak diens by restaurant

Shops, Products, Services

Ons het op Vrydag, 4 Januarie ontbyt by die Food Lovers Market in Montana geeet en die diens was baie swak. Dit was vroeg in die oggend en daar was net een waitress wat almal moes help. Die kos was baie lekker. Saterdag, 19 Januarie het ons middagete daar gaan eet. Ephraim het ons gehelp. Ons het ons bestelling 3 maal vir hom gegee en gevra het of hy nou weet wat ons wil he waarop hy ja gese het. Tien minute later het hy en Beauty na die tafel langs ons s'n gekom en toe na ons tafel. Sy wou net ons bestelling bevestig. Ek het met verbasing gevra is hul dan nog nie besig om die kos te maak nie waarop sy nee gese het. Sy moes ons bestellings van voor af neem en kon glad nie uitmaak wat hy geskryf het nie. Word die waiters nie opleiding gegee nie??? Hoekom word hy toegelaat om op sy eie mense te bedien??? Beauty het ons tafel oorgeneem en alles het goed verloop. Skaars 'n paar minute later word Ephraim WEER toegelaat om mense op sy eie te help??? Gee jul net nie om oor die kwaliteit diens wat jul lewer nie??? Ek het niks teen Ephraim nie, maar lei hom net behoorlik op voor jul jul kliente irreteer!!! As ons nie so honger was nie het ons regtig opgestaan en geloop.


Company: Food Lovers Market
Country: South Africa
City: Montana
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Spur Steak Ranches
Swak diens

Ocean Basket
VERY VERY BAD SERVICE (NO SERVICE)

Cattle Baron
Wat 'n teleurstelling op my verjaarsdag!

Sasol
Swak diens

Wimpy
Swak diens en houding

Medi-clinic
Bad service

KFC
ALWAYS A PROBLEM!!!

Doves Funerals Insurance
Doves gee swak diens en het geen simpatie

Markham
Swak diens