Spur Steak Ranches
Swak diens

Cafes, Bars, Restaurants

Het vandag my gryse moeder uitgevat vir ontbyt na Wakita Spur in die Kollonade Sentrum. Ek was baie teleurgestel oor die diens, eers was ons bestelling vir drinkgoed verkeerd en toe word koue kos aan ons voorgesit. Die bestuurder en operator het ons om verskoning kom vra, maar ek is bitter teleurgestel dat ek en my moeder op die einde van die dag niks gedrink het en sy liewer haar kos huistoe gevat het vir die hond. Ek het ook reeds gegaan om my voucher te gebruik en my kind se gratis koeldrank te kon kry en moes op die einde van die dag die rekening kontant betaal omdat die rekenaars offline was. Dis vir my heeltemal onaanvaarbaar!


Company: Spur Steak Ranches
Country: South Africa
City: Pretoria
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Spur Steak Ranches
Swak diens

Spur Steak Ranches
Swak diens en hare in kos

Spur Steak Ranches
BAD SERVICE

Foschini
Blocking accounts

Adt Security
Swak diens en geen response

Edgars
Swak diens

Cell C
SWAK SWAK SWAK KLIENTEDIENS

PostNet SA
Teleurgetstelling

Wimpy
Bad Attitude

Game
Swak diens