Nandos
Kos nie reg alwee

Cafes, Bars, Restaurants

My kos was alweer nie reg nie! "special request" sticker is opgeplak, maar GEEN special request is uitgevoer.
ek gaan terug, gee my kos terug en vra vir 'n refund, wat PAM (manager) baie vriendelik toepas. nie lank daarna hier daag die senior manager by my winkel op. het hy ENIGE reg om na my werk te kom om sy winkel se strond voor my staff te kom uitsort??? ek vra hom om my te bel of ek sal later nando's toe gaan, maar nee hy sal hier wag. so ek't nie gegaan en wag nou op sy oproep want van wanneer af hardloop jy sommer net agter 'n klient aan na hulle werk toe, ek's mos privaatheid en dit het niks met my staff te doen of ek complain by 'n ander winkel of nie.
ek hoor graag van hom en van head office, asook hoekom ek nou die 4de keer nie kry waarvoor ek betaal het nie???


Company: Nandos
Country: South Africa
City: Century City
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Absa
Vat net jou geld - geen diens lewering

Pick 'n Pay
UNBELIEVEBLE WARM

KFC
KFC: Familie take-away of Pub???

American Swiss
Pay something twice

CNA
RETURN VAN GAME NIKS GEHELP NIE

Vodacom
Gekraakte Sam siii skerm

NWJ
Ring wat ek by NWJ gekoop het

Pick 'n Pay
Kliente moet maar opdok vir suur produk

Homemark
Verkoop van polaroid tablet aan 86 jarige