Nandos
Kos word rond gegooi

Cafes, Bars, Restaurants

Ek koop ELKE dag lunch by Nando's. vandag 17 September het ek 25minute vir my kos gewag. toe ek uiteindelik my order kry was daar nie ekstra sous op nie. ek't vriendelik vir die manager Pam gevra om dit uit te sort, sy het my kos gegryp en gedruk sommer in 'n teller se hand en gese gaan gooi ekstra sous oor.net so word mens se kos rond gegooi, toe roep ek die senior manager wat eers gesukkel het om deur die spasie te kom tot by my en dan vir my vertel hy is nou jammer, maar hy praat nie met haar, sort dit nie met haar uit nie, sy staan en pak oop kos op die counter wat yskoud raak en 5 na 10 min later word daar eers chips bygegooi. dit is regtig slegte diens en dit vanaf 'n manager! so ekt toe 'n droog stuk hoender geeet met sous wat sommer so in die pakkie gegooi is van bo af, sonder 'n vurk met net 'n mes en 'n aptyd wat afgesit is deur slegte diens.


Company: Nandos
Country: South Africa
City: Century city
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Jet
SLEGTE DIENS EN MANIERE VIR ALBEI JET WINKELS

Dis-Chem
Baie slegte diens

Nedbank
Ek doen mos die moeite om te skakel

American Swiss
Slegte/Geen diens

Sasko Bakeries/ Pasta/ Grain
Wurms en goggas in die meel gekry

Pick 'n Pay
Pizza

KFC
Swak diens

Executive Toys
Hou gelde terug

Doves Funerals Insurance
Doves gee swak diens en het geen simpatie

Edgars
Swak diens