Pick 'n Pay
Pizza

Shops, Products, Services

Vrydag 30 Augustus 2013, 15:00 het ek 2 pizza's bestel - Hawain en 'n Quatro. Ek't gevra hoe lank dit sou neem en daar is gese 15 min. Ek het dus eers my inkopies by Woolworths Food gaan doen en toe terug by pick'npay die res van my inkopies gekry. toe ek na omtrent 25 min weer navraag gaan doen oor die pizza toe word daar gese nog 15 min. Ek kom toe agter die pizza is nog nie eers gemaak nie! ek't seker vir nog 10 min rond geloop en weer terug gegaan. Steeds was die pizza nog nie eers in die oond. ek't na die bestuurder gegaan en die situasie gaan verduidelik en ook aan haar gese dat ek die vorige Vrydag ook 'n 1/2 uur gewag het vir 'n pizza. sy't met die persoon wat die pizza maak gaan praat. na seker 5 min toe kry ek die pizza. toe ek by die huis kom het ek gesien dat die Quatro pizza 'n ander pizza was. Dit was oneetbaar sout en my man het ook 'n stuk plasties in die pizza gekry (het die stuk en plasties nog in my besit). Die hawain pizza se pynappel was afgewees. Dit was bitter en suur gewees. Ek glo nie ons sal gou weer of indien ooit weet pizza daar koop nie.


Company: Pick 'n Pay
Country: South Africa
City: Lemontree, Alberton
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Romans Pizza
Still waiting for her call

Romans Pizza
Koue Pizza en Slegte Komminikasie

Kerdoni's Pizza
BAD BAD BAD

Romans Pizza
Dear romans pizza

Panarottis Pizza Pasta
Pizza

Debonairs Pizza
Raw pizza base

Debonairs Pizza
Wrong food, the half done food

Romans Pizza
PIZZA NOT UP TO STANDARD

Debonairs Pizza
Quality of the Pizza

Maneki
Dit vat 'n ewigheid